h Pleidooi vir die kriminalisering van stigma teen vrygelate gevangenes in Suid-Afrika
Teen die agtergrond van Agrizzi se getuienis van grootskaalse korrupsie in die Departement van Korrektiewe Dienste (die Bosasa-skandaal) en die nuwe Minister se oogmerk om vrygelate gevangenes behulpsaam te wees met werksverskaffing en hervestiging, word die vraag gevra of die verlammende invloed va...
Saved in:
Published in: | Koers (Potchefstroom, South Africa) Vol. 85; no. 1; pp. 1 - 16 |
---|---|
Main Author: | |
Format: | Journal Article |
Language: | Portuguese |
Published: |
Scriber Editorial Systems
2020
|
Subjects: | |
Online Access: | Get full text |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Teen die agtergrond van Agrizzi se getuienis van grootskaalse korrupsie in die Departement van Korrektiewe Dienste (die Bosasa-skandaal) en die nuwe Minister se oogmerk om vrygelate gevangenes behulpsaam te wees met werksverskaffing en hervestiging, word die vraag gevra of die verlammende invloed van post-vrylatingstigma geregverdig is. Vanuit h volksvergelykende perspektief is die vertrekpunt dat gevangenisstraf as Suid-Afrika se oorheersende strafparadigma nie ons onhoudbare hoë oortredingsyfers enigsins verlaag het nie en dit inderdaad aangeblaas het. h Post-Marxistiese teoretiese raamwerk bevraagteken en geproblematiseer die stigma waaronder vrygelate oortreders in harde stigmatiserend-beskamingskulture (Suid-Afrika, die VSA) gebuk gaan. Nadat die regverdigings vir stigma oorweeg en as onsinnig verwerp is - dit slaan op die stereotipe óf ongeregverdigde vooroordeel - word die grootliks gediskrediteerde gedagte aan indiwiduele aanspreeklikheid aan die orde gestel. Die multivlak-kompleksiteit van misdaad as h maatskaplike verskynsel word ondersoek en strukturele verdrukkings (rassisme, chauvinisme, armoede, stigma teen vrygelate voormalige oortreders, verdiepende ongelykheid) wat as teelaarde vir misdaad dien, word ook belig. Ek doen aan die hand dat sodanige stigma op beide haatspraak en ongrondwetlikheid in Suid-Afrika neerkom. Ten slotte word ingrype (byvoorbeeld kriminalisering van stigma) ter bevordering van h integrerend-beskamende kultuur aan die hand gedoen en in h bepeinsende slotsom word die maatskaplike huigelary rondom hierdie vraagstuk bekla |
---|---|
ISSN: | 2304-8557 |
DOI: | 10.19108/koers.85.1.2470 |