Forming learners through citizenship education to recognise and counter lawlessness in their surroundings

Te wyte aan verskeie omstandighede is die burgers van n hele aantal lande rcgoor die wêreld - i nsi и tend Venezuela, Nigerie en Su id-Afri ka - aan die een of ander vorm van wetteloosheid blootgestel (die verontagsaming van die gangbare wette of norme van die land en die samelewing), en dit kan uit...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published in:Koers (Potchefstroom, South Africa) Vol. 89; no. 1; pp. 1 - 14
Main Authors: van der Walt, Johannes L, Potgieter, Ferdinand J, Wolhuter, Charl C
Format: Journal Article
Language:English
Published: Noordbrug Koers Bureau for Scientific Journals 01-01-2024
Subjects:
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Te wyte aan verskeie omstandighede is die burgers van n hele aantal lande rcgoor die wêreld - i nsi и tend Venezuela, Nigerie en Su id-Afri ka - aan die een of ander vorm van wetteloosheid blootgestel (die verontagsaming van die gangbare wette of norme van die land en die samelewing), en dit kan uiters nadelig wees vir die wcisyn van die samelewing. Op grond van n ontleding van die situasie in Suid-Afrika word aangevoer dat burgerskapsonderwys2 - in kombinasie met byvoorbeeld godsdiensonderwys, morele onderwys en vergifnisonderwys - n brulkbare instrument in skole kan wees om wetteloosheid (afwykende en normverontagsamende gedrag) teen te werk. Tot dusver was die besinning oor burgerskapsonderwys egter gekenmerk deur konseptuele onsekerheid, meningsverskille en n wye verskeidenheid toepassings in die praktyk. Die artikel doen verslag oor teoretlese interpretivisties-konstruktivistiese navorsing. Hierdie navorsing is gerig op die vraag hoe burgerskapsonderwys ingespan sou kon word om jongmense te vorm (toe te rus, op te voed) om hulle in staat te stel tot moreel-regverdigbare gedrag, die herkenning van wetteloosheid en die bestryding daarvan waar hulle dit ook al in hul leefwêreld teëkom.
ISSN:0023-270X
2304-8557
DOI:10.19108/KOER5.89.1.2458