Abraham Kuyper and natural theology
Hierdie artikel ondersoek Kuyper se benadering tot natuurlike teologie en algemene openbaring. Kuyper se siening van natuurlike teologie was dat dit belangrik maar beperk is. Kuyper het die siening verwerp dat algemene openbaring die grondslag vir spesiale openbaring bied, aangesien dit tot die outo...
Saved in:
Published in: | Koers (Potchefstroom, South Africa) Vol. 89; no. 1; pp. 1 - 11 |
---|---|
Main Authors: | , |
Format: | Journal Article |
Language: | English |
Published: |
Noordbrug
Koers Bureau for Scientific Journals
01-01-2024
|
Subjects: | |
Online Access: | Get full text |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Hierdie artikel ondersoek Kuyper se benadering tot natuurlike teologie en algemene openbaring. Kuyper se siening van natuurlike teologie was dat dit belangrik maar beperk is. Kuyper het die siening verwerp dat algemene openbaring die grondslag vir spesiale openbaring bied, aangesien dit tot die outonomie van die rede lei. Verder het hy natuurlike teologie as raslonele bewys of argument vir die bestaan en aard van God verwerp. Hy het tussen algemene en spesiale openbaring onderskei, maar dit nie van mekaar geskei nie. Kuyper het ook "skeppingsopenbaring" aanvaar, wat 'n meer gepaste begrip vir sy siening van algemene openbaring is. |
---|---|
ISSN: | 0023-270X 2304-8557 |
DOI: | 10.19108/KOER5.89.1.2547 |