Feminismes en Suid-Afrikaanse letterkundes
Die eerste bydrae in hierdie temanommer is dan ook deur Marian Human-Nel wat skryf oor twee historíese baanbrekersfeministe in die Engelse en Afrikaanse Suid-Afrikaanse letterkundes, naamlik Olive Schreiner (1855-1920) en Maria Elizabeth Rothmann (M. E. R.) (1875-1975). Human-Nel wys op die uiteenlo...
Saved in:
Published in: | Tydskrif vir letterkunde Vol. 61; no. 1; pp. 1 - 5 |
---|---|
Main Author: | |
Format: | Journal Article |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Pretoria
Tydskrif vir Letterkunde Association
01-01-2024
|
Subjects: | |
Online Access: | Get full text |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Die eerste bydrae in hierdie temanommer is dan ook deur Marian Human-Nel wat skryf oor twee historíese baanbrekersfeministe in die Engelse en Afrikaanse Suid-Afrikaanse letterkundes, naamlik Olive Schreiner (1855-1920) en Maria Elizabeth Rothmann (M. E. R.) (1875-1975). Human-Nel wys op die uiteenlopende tipes feministiese stemme wat hierdie twee vroue in hulle prosa asook in hul algemene handel en wandel openbaar het, maar beklemtoon dat beide 'n sterk teen-patriargale geluid al in die laat 1800's/vroeg 1900's in Suid-Afrikaanse letterkunde verteenwoordig. Ess wys op die gevare verbonde aan essensialiserende nosies rondom wat feminisme is, en bied soos Human-Nel en Nabutanyi nuwe insigte op die ontwikkeling van feministiese Suid-Afrikaanse literatuur. Amanda Marais ontleed eerstens 'n wydgelese en vertaalde Christelike selfhelpboek van Marabel Morgan-oorspronklik gepubliseer as Total Woman in 1973 in die Verenigde State van Amerika en later in 1976 as Volkome vrou in Afrikaans-wat sy as antifeministiese agent (e) bestempel. |
---|---|
ISSN: | 0041-476X 2309-9070 |
DOI: | 10.17159/tl.v61i1.18414 |