Werwing en Seleksie van Personeel in Onafhanklike Skole

Waarom ’n studie met betrekking tot die werwing en seleksie van onderwysers?Om die beste moontlike onderwyser vir ’n spesifieke skool te werf en te selekteer, is nie ’n maklike taak nie, en gewoonlik is daar nie genoeg tyd om die beste en korrekte proses te volg nie. Onderrig moet ononderbroke plaas...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Breedt, Elizabeth
Format: Dissertation
Language:Afrikaans
Published: ProQuest Dissertations & Theses 01-01-2015
Subjects:
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Abstract Waarom ’n studie met betrekking tot die werwing en seleksie van onderwysers?Om die beste moontlike onderwyser vir ’n spesifieke skool te werf en te selekteer, is nie ’n maklike taak nie, en gewoonlik is daar nie genoeg tyd om die beste en korrekte proses te volg nie. Onderrig moet ononderbroke plaasvind, en elke dag sonder ’n onderwyser in die klas beteken verlore tyd en skoolwerk wat baie moeilik ingehaal kan word. ’n UNESCO-verslag (2010) dui aan dat die permanente verlies van onderwysers jaarliks toeneem en dat die proses om onderwysers te vervang, al moeiliker word. Vanaf 2004 tot 2005 was die omsetsyfer van onderwysers in die VSA onderskeidelik 13.5% in onafhanklike skole en 8.4% in departementele skole. Alhoewel inligting rakende die omsetsyfer in onafhanklike skole in Suid-Afrika nie beskikbaar is nie, kan daar verwag word dat ’n tendens soortgelyk aan die VSA moontlik is. ’n Moontlike verduideliking vir die bogenoemde statistieke kan wees dat die werwings- en seleksieproses misluk. Hierdie studie het derhalwe gepoog om die werwings- en aanstellingsproses by onafhanklike skole te ondersoek om vas te stel hoedanig hoofde die groter vryheid ten opsigte van die aanstelling van onderwysers gebruik om die beste personeel te werf.Die studie is gebaseer op ’n verkennende kwalitatiewe navorsingsontwerp waarin omvattende onderhoude met hoofde van onafhanklike skole gevoer is. Uit die onderhoude het dit geblyk dat hoofde persone aanstel wat bekend is aan iemand wat reeds in diens van die skool staan. Hoofde is baie huiwerig om persone van buite aan te stel en waag nie sommer ’n kans met ’n persoon wat nie bekend is aan iemand op die personeel nie. Tog is die hoofde baie gesteld op onderwys van goeie kwaliteit vir leerlinge en hulle poog om personeel so gou moontlik te vervang. Daarom word daar nie tyd spandeer aan lang prosedures wat gevolg word met die werwing, selektering en aanstelling van personeel nie.Hoofde van onafhanklike skole gebruik in ’n mate die vryheid tot hul beskikking met betrekking tot die werwing en selektering van onderwysers. Elke skool se unieke kultuur word so ver moontlik behou en dit het baie duidelik na vore gekom dat hoofde baie trots is op die uniekheid van hul skole en dat hulle dit so ver moontlik probeer behou.
AbstractList Waarom ’n studie met betrekking tot die werwing en seleksie van onderwysers?Om die beste moontlike onderwyser vir ’n spesifieke skool te werf en te selekteer, is nie ’n maklike taak nie, en gewoonlik is daar nie genoeg tyd om die beste en korrekte proses te volg nie. Onderrig moet ononderbroke plaasvind, en elke dag sonder ’n onderwyser in die klas beteken verlore tyd en skoolwerk wat baie moeilik ingehaal kan word. ’n UNESCO-verslag (2010) dui aan dat die permanente verlies van onderwysers jaarliks toeneem en dat die proses om onderwysers te vervang, al moeiliker word. Vanaf 2004 tot 2005 was die omsetsyfer van onderwysers in die VSA onderskeidelik 13.5% in onafhanklike skole en 8.4% in departementele skole. Alhoewel inligting rakende die omsetsyfer in onafhanklike skole in Suid-Afrika nie beskikbaar is nie, kan daar verwag word dat ’n tendens soortgelyk aan die VSA moontlik is. ’n Moontlike verduideliking vir die bogenoemde statistieke kan wees dat die werwings- en seleksieproses misluk. Hierdie studie het derhalwe gepoog om die werwings- en aanstellingsproses by onafhanklike skole te ondersoek om vas te stel hoedanig hoofde die groter vryheid ten opsigte van die aanstelling van onderwysers gebruik om die beste personeel te werf.Die studie is gebaseer op ’n verkennende kwalitatiewe navorsingsontwerp waarin omvattende onderhoude met hoofde van onafhanklike skole gevoer is. Uit die onderhoude het dit geblyk dat hoofde persone aanstel wat bekend is aan iemand wat reeds in diens van die skool staan. Hoofde is baie huiwerig om persone van buite aan te stel en waag nie sommer ’n kans met ’n persoon wat nie bekend is aan iemand op die personeel nie. Tog is die hoofde baie gesteld op onderwys van goeie kwaliteit vir leerlinge en hulle poog om personeel so gou moontlik te vervang. Daarom word daar nie tyd spandeer aan lang prosedures wat gevolg word met die werwing, selektering en aanstelling van personeel nie.Hoofde van onafhanklike skole gebruik in ’n mate die vryheid tot hul beskikking met betrekking tot die werwing en selektering van onderwysers. Elke skool se unieke kultuur word so ver moontlik behou en dit het baie duidelik na vore gekom dat hoofde baie trots is op die uniekheid van hul skole en dat hulle dit so ver moontlik probeer behou.
Author Breedt, Elizabeth
Author_xml – sequence: 1
  givenname: Elizabeth
  surname: Breedt
  fullname: Breedt, Elizabeth
BookMark eNrjYmDJy89LZWbgtTS3tDC2MLC0MDcyM-FkMA9PLSrPzEtXSM1TCE7NSc0uzkxVKEvMUwhILSoG6kjNUcjMU_DPS0zLSMzLzsnMTlUIzs7PSeVhYE1LzClO5YXS3AzKbq4hzh66BUX5haWpxSXxWfmlRXlAqXgjSwNDoIUmJhbGxKkCAHizNM0
ContentType Dissertation
Copyright Database copyright ProQuest LLC; ProQuest does not claim copyright in the individual underlying works.
Copyright_xml – notice: Database copyright ProQuest LLC; ProQuest does not claim copyright in the individual underlying works.
DBID 04Z
054
0BH
AMEAF
EU9
G20
P6D
PQEST
PQQKQ
PQUKI
DatabaseName Dissertations & Theses Europe Full Text: Business
Dissertations & Theses Europe Full Text: Social Sciences
ProQuest Dissertations and Theses Professional
ProQuest Dissertations & Theses Global: The Humanities and Social Sciences Collection
ProQuest Dissertations & Theses A&I
ProQuest Dissertations & Theses Global
ProQuest Dissertations and Theses A&I: The Humanities and Social Sciences Collection
ProQuest One Academic Eastern Edition (DO NOT USE)
ProQuest One Academic
ProQuest One Academic UKI Edition
DatabaseTitle Dissertations & Theses Europe Full Text: Social Sciences
ProQuest Dissertations & Theses Global: The Humanities and Social Sciences Collection
ProQuest One Academic UKI Edition
ProQuest One Academic Eastern Edition
ProQuest Dissertations and Theses A&I: The Humanities and Social Sciences Collection
Dissertations & Theses Europe Full Text: Business
ProQuest Dissertations and Theses Professional
ProQuest One Academic
ProQuest Dissertations & Theses A&I
ProQuest Dissertations & Theses Global
DatabaseTitleList Dissertations & Theses Europe Full Text: Social Sciences
Database_xml – sequence: 1
  dbid: G20
  name: ProQuest Dissertations & Theses Global
  url: https://www.proquest.com/pqdtglobal1
  sourceTypes: Aggregation Database
DeliveryMethod fulltext_linktorsrc
Discipline Education
Genre Dissertation/Thesis
GroupedDBID 04Z
054
0BH
AMEAF
EU9
G20
P6D
PQEST
PQQKQ
PQUKI
ID FETCH-proquest_journals_29018094483
IEDL.DBID G20
ISBN 9798380987264
IngestDate Thu Oct 10 15:50:16 EDT 2024
IsPeerReviewed false
IsScholarly false
Language Afrikaans
LinkModel DirectLink
MergedId FETCHMERGED-proquest_journals_29018094483
PQID 2901809448
PQPubID 2026366
ParticipantIDs proquest_journals_2901809448
PublicationCentury 2000
PublicationDate 20150101
PublicationDateYYYYMMDD 2015-01-01
PublicationDate_xml – month: 01
  year: 2015
  text: 20150101
  day: 01
PublicationDecade 2010
PublicationYear 2015
Publisher ProQuest Dissertations & Theses
Publisher_xml – name: ProQuest Dissertations & Theses
Score 3.4453368
Snippet Waarom ’n studie met betrekking tot die werwing en seleksie van onderwysers?Om die beste moontlike onderwyser vir ’n spesifieke skool te werf en te selekteer,...
SourceID proquest
SourceType Aggregation Database
SubjectTerms Education
Employee turnover
Labor relations
Private schools
Recruitment
Teachers
Title Werwing en Seleksie van Personeel in Onafhanklike Skole
URI https://www.proquest.com/docview/2901809448
hasFullText 1
inHoldings 1
isFullTextHit
isPrint
link http://sdu.summon.serialssolutions.com/2.0.0/link/0/eLvHCXMwpV07T8MwED7RsiAG3uJRkCVYLULs1M4CA23pBEhBgq3yE6pUKRD6__G5iUAMXZhtnU-WdXe-x_cBXFjDhNVa0cTnmvK-TqlmQlCdKWWc8drH8bFxIe5f5GCIMDnX7SwMtlW2NjEaajs3mCO_xHqfDH8RLm_ePyiyRmF1taHQ6MA6wshgS9ddukRyyiUL26VIEUvgj5mNvmO09d9Tt2Fz8KtovgNryu8i23LTmbEH4tkhju8rcRUpghsp66kjIUImjzGcdm5GphV5qJR_iwztpSNFOZ-5fTgfDZ9ux7RVatK8rHryoxE7gG4VhBwCYbm0fZ8lOreG88wq5tkVE8ZaLhOj1BH0Vkk6Xr18AhshTMiWiYcedL8-F-4UOrVdnMX7_gYlsJLI
link.rule.ids 312,783,787,788,11658,11698,34257,34259,44059,74583,79431
linkProvider ProQuest
linkToHtml http://sdu.summon.serialssolutions.com/2.0.0/link/0/eLvHCXMwpV07T8MwED7RMoAYeItHAUuwWoQ6qZ0FBtoSRClIqQRb5GepUqVA6P_HdhOBGLow2zqfLOvu8z2-A7hQklAlBMeBiQUOO6KNBaEUi4hzqaURxrePJSkdvrJuz9HkXNe9MK6ssraJ3lCrmXQx8kuX72P2LxKym_cP7KZGuexqNUKjAauhRR7uVd-1F0xOMSN2O6NtxyXwx8x639Hf_O-pW7DR_ZU034YVbnbctOWqMmMX6It2PL5jpAuUWjeSlxONLEJGzx5Oaz1FkwI9Fdy8-QntuUZpPpvqPTjv90a3Ca6VyqqXVWY_GpF9aBZWyAEgEjPVMVEgYiXDMFKcGHJFqFQqZIHk_BBayyQdLV8-g7Vk9DjIBvfDh2NYt5AhWgQhWtD8-pzrE2iUan7q7_4bLHeVsw
linkToPdf http://sdu.summon.serialssolutions.com/2.0.0/link/0/eLvHCXMwrV1LSwMxEB5sBREPvvFRNaDX0HWz22RPHtyW-qAWVtDbkqctW7bq2v9vku6ieOjJc8gwJGFmMo_vA7hSklAlBMeBSQSOeiLEglCKRcy51NII48fHhhkdvbK072By7ptZGNdW2dhEb6jVXLocedfV-5j9i0Ssa-q2iHE6uHn_wI5BylVaazqNFqxTVwx0g7_hEtUpYcRuZTR0uAJ_TK73I4Pt_9RgB7bSX8X0XVjjZs-xMNcdG_tAX7TD931DukSZdS9FNdXIRs5o7MNsrWdoWqKnkpuJZ24vNMqK-UwfwOWg_3w7xI2Cef3iqvxHO3II7dIKOQJEEqZ6Jg5EomQUxYoTQ64JlUpFLJCcH0NnlaST1csXsGEPIH-8Gz2cwqaNJOJlbqID7a_PhT6DVqUW5_4avgHErp52
openUrl ctx_ver=Z39.88-2004&ctx_enc=info%3Aofi%2Fenc%3AUTF-8&rfr_id=info%3Asid%2Fsummon.serialssolutions.com&rft_val_fmt=info%3Aofi%2Ffmt%3Akev%3Amtx%3Adissertation&rft.genre=dissertation&rft.title=Werwing+en+Seleksie+van+Personeel+in+Onafhanklike+Skole&rft.DBID=04Z%3B054%3B0BH%3BAMEAF%3BEU9%3BG20%3BP6D%3BPQEST%3BPQQKQ%3BPQUKI&rft.PQPubID=2026366&rft.au=Breedt%2C+Elizabeth&rft.date=2015-01-01&rft.pub=ProQuest+Dissertations+%26+Theses&rft.isbn=9798380987264&rft.externalDBID=HAS_PDF_LINK
thumbnail_l http://covers-cdn.summon.serialssolutions.com/index.aspx?isbn=9798380987264/lc.gif&client=summon&freeimage=true
thumbnail_m http://covers-cdn.summon.serialssolutions.com/index.aspx?isbn=9798380987264/mc.gif&client=summon&freeimage=true
thumbnail_s http://covers-cdn.summon.serialssolutions.com/index.aspx?isbn=9798380987264/sc.gif&client=summon&freeimage=true