Die Genadegawes in Die Genesingsbediening van Die A.G.S. van S.A

Die rol wat genesing in evangelieverkondinging en gemeentebou behoort te vertolk, is steeds `n brandpunt in die meeste Christelike denominasies. Die verskille in die teoriee vir genesing en die toepassing van hierdie teoriee in die praktyk kom soms op ooglopende wyse na yore. Hierdie verskille veroo...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Joubert, Pierre
Format: Dissertation
Language:Afrikaans
Published: ProQuest Dissertations & Theses 01-01-1999
Subjects:
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Abstract Die rol wat genesing in evangelieverkondinging en gemeentebou behoort te vertolk, is steeds `n brandpunt in die meeste Christelike denominasies. Die verskille in die teoriee vir genesing en die toepassing van hierdie teoriee in die praktyk kom soms op ooglopende wyse na yore. Hierdie verskille veroorsaak dat dit steeds 'n kontroversiele onderwerp bly. In die verlede was daar egter vanuit die Pinkster Kerke se perspektief min teologiese besinning wat gepoog het om hierdie probleme aan te spreek. Hierdie studie poog dus om vanuit die Pinksterkerke se geledere 'n bydrae te lewer tot die ontwikkeling van 'n Bybelse teorie en praktyk vir die genesingsbedieng van die kerk. Selfs binne die konteks van die Pinksterbeweging is die benadering van die studie uniek in die opsig dat daar ondersoek ingestel word na die rol wat die genadegawes van die Heilige Gees in genesing vertolk.Allereers is die Bybel ondersoek om vas te stel wat die aard en omvang van die werking van die genadegawes is, en hoe die gawes in Christus se lewe, asook die Nuwe-Testamentiese kerk, gemanifesteer het. In die studie word gekyk na die die rol van die genadegawes in die ontstaan van die hedendaagse Pinksterbeweging, asook die AGS. Die huidige situasie in laasgenoemde denominasie kom ook onder die loep by wyse van 'n veldstudie wat gedoen is om vas te stel hoe effektief, al dan nie, die genesingsbediening tans in die AGS funksioneer. Daarna word verskeie riglyne vir die maksimale benutting van die genadegawes voorgestel. Die studie word afgesluit met 'n aantal aanbevelings ten opsigte van studievelde wat nie gedek is nie.
AbstractList Die rol wat genesing in evangelieverkondinging en gemeentebou behoort te vertolk, is steeds `n brandpunt in die meeste Christelike denominasies. Die verskille in die teoriee vir genesing en die toepassing van hierdie teoriee in die praktyk kom soms op ooglopende wyse na yore. Hierdie verskille veroorsaak dat dit steeds 'n kontroversiele onderwerp bly. In die verlede was daar egter vanuit die Pinkster Kerke se perspektief min teologiese besinning wat gepoog het om hierdie probleme aan te spreek. Hierdie studie poog dus om vanuit die Pinksterkerke se geledere 'n bydrae te lewer tot die ontwikkeling van 'n Bybelse teorie en praktyk vir die genesingsbedieng van die kerk. Selfs binne die konteks van die Pinksterbeweging is die benadering van die studie uniek in die opsig dat daar ondersoek ingestel word na die rol wat die genadegawes van die Heilige Gees in genesing vertolk.Allereers is die Bybel ondersoek om vas te stel wat die aard en omvang van die werking van die genadegawes is, en hoe die gawes in Christus se lewe, asook die Nuwe-Testamentiese kerk, gemanifesteer het. In die studie word gekyk na die die rol van die genadegawes in die ontstaan van die hedendaagse Pinksterbeweging, asook die AGS. Die huidige situasie in laasgenoemde denominasie kom ook onder die loep by wyse van 'n veldstudie wat gedoen is om vas te stel hoe effektief, al dan nie, die genesingsbediening tans in die AGS funksioneer. Daarna word verskeie riglyne vir die maksimale benutting van die genadegawes voorgestel. Die studie word afgesluit met 'n aantal aanbevelings ten opsigte van studievelde wat nie gedek is nie.
Author Joubert, Pierre
Author_xml – sequence: 1
  givenname: Pierre
  surname: Joubert
  fullname: Joubert, Pierre
BookMark eNrjYmDJy89LZWbgtTS3tDA3MTExMgNCTgYHl8xUBffUvMSU1PTE8tRihcw8BahQanFmXnpxUmpKZmoekKVQlgiRctRz1wvWA3OD9Rx5GFjTEnOKU3mhNDeDsptriLOHbkFRfmFpanFJfFZ-aVEeUCreyNTS1NTMzMzA3Jg4VQCxKDX8
ContentType Dissertation
Copyright Database copyright ProQuest LLC; ProQuest does not claim copyright in the individual underlying works.
Copyright_xml – notice: Database copyright ProQuest LLC; ProQuest does not claim copyright in the individual underlying works.
DBID 054
0BH
AMEAF
EU9
G20
P6D
PQEST
PQQKQ
PQUKI
DatabaseName Dissertations & Theses Europe Full Text: Social Sciences
ProQuest Dissertations and Theses Professional
ProQuest Dissertations & Theses Global: The Humanities and Social Sciences Collection
ProQuest Dissertations & Theses A&I
ProQuest Dissertations & Theses Global
ProQuest Dissertations and Theses A&I: The Humanities and Social Sciences Collection
ProQuest One Academic Eastern Edition (DO NOT USE)
ProQuest One Academic
ProQuest One Academic UKI Edition
DatabaseTitle Dissertations & Theses Europe Full Text: Social Sciences
ProQuest Dissertations & Theses Global: The Humanities and Social Sciences Collection
ProQuest One Academic UKI Edition
ProQuest One Academic Eastern Edition
ProQuest Dissertations and Theses A&I: The Humanities and Social Sciences Collection
ProQuest Dissertations and Theses Professional
ProQuest One Academic
ProQuest Dissertations & Theses A&I
ProQuest Dissertations & Theses Global
DatabaseTitleList Dissertations & Theses Europe Full Text: Social Sciences
Database_xml – sequence: 1
  dbid: G20
  name: ProQuest Dissertations & Theses Global
  url: https://www.proquest.com/pqdtglobal1
  sourceTypes: Aggregation Database
DeliveryMethod fulltext_linktorsrc
Discipline Religion
Genre Dissertation/Thesis
GroupedDBID 054
0BH
AMEAF
EU9
G20
P6D
PQEST
PQQKQ
PQUKI
ID FETCH-proquest_journals_25955666073
IEDL.DBID G20
ISBN 9798744426262
IngestDate Sat Nov 09 01:29:24 EST 2024
IsPeerReviewed false
IsScholarly false
Language Afrikaans
LinkModel DirectLink
MergedId FETCHMERGED-proquest_journals_25955666073
PQID 2595566607
PQPubID 2026366
ParticipantIDs proquest_journals_2595566607
PublicationCentury 1900
PublicationDate 19990101
PublicationDateYYYYMMDD 1999-01-01
PublicationDate_xml – month: 01
  year: 1999
  text: 19990101
  day: 01
PublicationDecade 1990
PublicationYear 1999
Publisher ProQuest Dissertations & Theses
Publisher_xml – name: ProQuest Dissertations & Theses
Score 2.676335
Snippet Die rol wat genesing in evangelieverkondinging en gemeentebou behoort te vertolk, is steeds `n brandpunt in die meeste Christelike denominasies. Die verskille...
SourceID proquest
SourceType Aggregation Database
SubjectTerms Religion
Theology
Title Die Genadegawes in Die Genesingsbediening van Die A.G.S. van S.A
URI https://www.proquest.com/docview/2595566607
hasFullText 1
inHoldings 1
isFullTextHit
isPrint
link http://sdu.summon.serialssolutions.com/2.0.0/link/0/eLvHCXMwpV1LT8MwDLbYkBDiwFs8BooE15TRNW1zASa6dScu5cBtymIX7dIBZeLvE2etQBx24ebEUhJZke3YzmeAa_foodhoK7WKrIxig9KZEZSoEe0tlkoThwYmRfL0kmYjhsm5a__CcFllqxO9osaF5Rj5jXPTlXM94n5y__YuuWsUZ1ebFhod2GQYGS7pysMVkpNmXHeGW-c-OH_UrLcd493_7roHO9mvpPk-bJjyALbaWuJDeMjmJHKqDNKr-aJazCvRTBFHAuoZcVmXo4Rzmz1rGORBEfhhEQyP4Go8en6cyPZw0-aG1dOfkw2OoVstKjoBgWRVYsqUs4GR6jvCiXtWUohpnNIgPIXeupXO1rPPYXsFWsABiB50Pz-WdAGdGpeXXu7fFZqSxw
link.rule.ids 312,783,787,788,11658,11698,34257,34259,44059,74583,79431
linkProvider ProQuest
linkToHtml http://sdu.summon.serialssolutions.com/2.0.0/link/0/eLvHCXMwY2BQAXZ6Us0SLZN1LU1NknVNzBJTdIHVSIpuimVKSrJhSpqpZSpoaMAj2NwvwsLFFXRMjh1sLwxoWSWsTAQX1Cn5yaAxcn1gM90U2PQwMzC3LyjUBd0aBZpdhV6hwczAagJseYBStbsR5CQnS9C57qDj1kH34KAVs-C6w02AUlsFGXhckCbNhRiYEtOEGThga4lFGBxcMlMV3FPzElNS0xPLU4sVMvMUoEKpoJGA4qRU0LIuIEsB2GwGSznquesF64G5wXqOogzKbq4hzh66MMfFQ1NYcTzCZcZiDCx5-XmpEgwKKanJpuaJaRag2UATUwMgAxjcSWmpRikWZhapxkaSDDL4TJLCLy3PwOkR4usT7-Pp5y3NwAU5wAA0GCHDwFJSVJoqy8BcnFIqB44DABttlbI
linkToPdf http://sdu.summon.serialssolutions.com/2.0.0/link/0/eLvHCXMwrV1LT8MwDLbYkCa0A2_xGFAJrulG1_RxgomuGw9NSOXArcpqF-3SAd3E3yfOWoE47MTNSaTIiiPH8eMzwJX-9JCnwkyE0s2E6ykU-hlBgSFido25DIldA-PEn7wG0ZBhch7qWhhOq6x1olHUOM_YR97VZrrUpofX87t5lRbxHMU37x-CO0hxpLVqp9GATZ-DgVz466xQnULGeGfode6J80flmnck3v5PDnagHf0Kpu_Chsr3oFXnGO_DbTQja0SFQnpTX1Ras8Kqpog9BOWUON1LU5Y2p83SwB7ZiW2GiT04gMt4-HI3FjWjaXXzyvSHy_4hNIt5QUdgIWXSV3nAUUJX9jShxTDNycHAC6jvHENn3U4n65cvoKUPIn26nzyewtYK14B9FB1oLj6XdAaNEpfnRhzf6UmedQ
openUrl ctx_ver=Z39.88-2004&ctx_enc=info%3Aofi%2Fenc%3AUTF-8&rfr_id=info%3Asid%2Fsummon.serialssolutions.com&rft_val_fmt=info%3Aofi%2Ffmt%3Akev%3Amtx%3Adissertation&rft.genre=dissertation&rft.title=Die+Genadegawes+in+Die+Genesingsbediening+van+Die+A.G.S.+van+S.A&rft.DBID=054%3B0BH%3BAMEAF%3BEU9%3BG20%3BP6D%3BPQEST%3BPQQKQ%3BPQUKI&rft.PQPubID=2026366&rft.au=Joubert%2C+Pierre&rft.date=1999-01-01&rft.pub=ProQuest+Dissertations+%26+Theses&rft.isbn=9798744426262&rft.externalDBID=HAS_PDF_LINK
thumbnail_l http://covers-cdn.summon.serialssolutions.com/index.aspx?isbn=9798744426262/lc.gif&client=summon&freeimage=true
thumbnail_m http://covers-cdn.summon.serialssolutions.com/index.aspx?isbn=9798744426262/mc.gif&client=summon&freeimage=true
thumbnail_s http://covers-cdn.summon.serialssolutions.com/index.aspx?isbn=9798744426262/sc.gif&client=summon&freeimage=true