Die Genadegawes in Die Genesingsbediening van Die A.G.S. van S.A

Die rol wat genesing in evangelieverkondinging en gemeentebou behoort te vertolk, is steeds `n brandpunt in die meeste Christelike denominasies. Die verskille in die teoriee vir genesing en die toepassing van hierdie teoriee in die praktyk kom soms op ooglopende wyse na yore. Hierdie verskille veroo...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Joubert, Pierre
Format: Dissertation
Language:Afrikaans
Published: ProQuest Dissertations & Theses 01-01-1999
Subjects:
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Die rol wat genesing in evangelieverkondinging en gemeentebou behoort te vertolk, is steeds `n brandpunt in die meeste Christelike denominasies. Die verskille in die teoriee vir genesing en die toepassing van hierdie teoriee in die praktyk kom soms op ooglopende wyse na yore. Hierdie verskille veroorsaak dat dit steeds 'n kontroversiele onderwerp bly. In die verlede was daar egter vanuit die Pinkster Kerke se perspektief min teologiese besinning wat gepoog het om hierdie probleme aan te spreek. Hierdie studie poog dus om vanuit die Pinksterkerke se geledere 'n bydrae te lewer tot die ontwikkeling van 'n Bybelse teorie en praktyk vir die genesingsbedieng van die kerk. Selfs binne die konteks van die Pinksterbeweging is die benadering van die studie uniek in die opsig dat daar ondersoek ingestel word na die rol wat die genadegawes van die Heilige Gees in genesing vertolk.Allereers is die Bybel ondersoek om vas te stel wat die aard en omvang van die werking van die genadegawes is, en hoe die gawes in Christus se lewe, asook die Nuwe-Testamentiese kerk, gemanifesteer het. In die studie word gekyk na die die rol van die genadegawes in die ontstaan van die hedendaagse Pinksterbeweging, asook die AGS. Die huidige situasie in laasgenoemde denominasie kom ook onder die loep by wyse van 'n veldstudie wat gedoen is om vas te stel hoe effektief, al dan nie, die genesingsbediening tans in die AGS funksioneer. Daarna word verskeie riglyne vir die maksimale benutting van die genadegawes voorgestel. Die studie word afgesluit met 'n aantal aanbevelings ten opsigte van studievelde wat nie gedek is nie.
ISBN:9798744426262