Die aarde is 'n eierblou ark

Natuurverse het 'n lang tradisie in Afrikaans met die spesifieke fokus op natuurbewaring en ekologie as 'n meer resente ontwikkeling in hierdie genre- sien in dié verband Johann Lodewyk Marais se essay in die versamelbundel Ons klein en silwerige planeet waar hy hierdie tendens, wat ook st...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published in:Tydskrif vir Letterkunde Vol. 54; no. 2; pp. 190 - 192
Main Author: Bonthuys, Marni
Format: Journal Article Book Review
Language:English
German
Published: Pretoria Tydskrif vir Letterkunde 01-07-2017
Tydskrif vir Letterkunde Association
Subjects:
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Natuurverse het 'n lang tradisie in Afrikaans met die spesifieke fokus op natuurbewaring en ekologie as 'n meer resente ontwikkeling in hierdie genre- sien in dié verband Johann Lodewyk Marais se essay in die versamelbundel Ons klein en silwerige planeet waar hy hierdie tendens, wat ook sterk in sy eie verse na vore kom, bespreek. Dit begin: "Ons is van die aarde / en ons sal terugkeer / aarde toe" en sluit af: "Ons is van die aarde. In die gedig "landmeter" vermeld Smith 'n aanhaling van Maxine Kumin: "Mary Oliver is a patroller of wetlands in the same way that Thoreau was an inspector of snowstorms."
ISSN:0041-476X
2309-9070
DOI:10.17159/tvl.v.54i2.2983