DIE VAL VAN PRETORIA

Op 9 ,Oktober 1899 het die Suid-Afrikaanse Republiek, bygestaan deur die susterrepubliek, die Oranje-Vrystaat, 'n ultimatum aan die Britse Regering versend wat uitgeloop het op die Tweede Anglo-Boereoorlog. In diedaaropvolgende oorlog het die republieke in die eerste maande heldhaftig hul grens...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published in:Scientia militaria : South African journal of military studies Vol. 5; no. 3
Main Author: Sophia Du Preez
Format: Journal Article
Language:Afrikaans
Published: Stellenbosch University 01-02-2012
Subjects:
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Op 9 ,Oktober 1899 het die Suid-Afrikaanse Republiek, bygestaan deur die susterrepubliek, die Oranje-Vrystaat, 'n ultimatum aan die Britse Regering versend wat uitgeloop het op die Tweede Anglo-Boereoorlog. In diedaaropvolgende oorlog het die republieke in die eerste maande heldhaftig hul grense verdedig totdat lord Roberts met 'n sterk troepemag daaringeslaag het om die Boeremagte te ontsetel uit 'hulle stellings en gaandeweg daarin geslaag het om vanuit die Kaapkolonie noordwaarts op te ruk deur die Vrystaat. Bloemfontein het op 13 Maart 1900 geval en op 24 Mei het Lord Roberts aan die Vaalrivier gestaan waar hy by wyse van proklamasie die Oranje-Vrystaat geannekseer het in die naam van Haar Majesteit, koningin Victoria van Engeland. Die spoed waarmee Lord Roberts opgeruk het eersna die Bloemfonteinse en daarna na die Transvaalse hoofstede, het die Boeremagte onkant gevang. Binne enkele maande moes hulle telkens van een stelling na die volgende terugval terwyl ruim 4000 burgers uit hul skrale geledere gevange geneem is met die slag van Paardeberg.
ISSN:2224-0020
DOI:10.5787/5-3-880