Christelike Teologie en Christelike Filosofie en Hulle Onderlinge Verhouding
Ons Ieef vandag in alle opsigte, maar ook in die wetenskap in die algemeen en in die teologie en filosofie in besonder, in 'n tyd waarin negatiewe aftakeling van alles wat tradisioneel en vas was, hoog in die mode is. Onder die skuilnaam van progressive, skep dit ’n toestand van oneindige verwa...
Saved in:
Published in: | In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging Vol. 2; no. 8; pp. 1 - 31 |
---|---|
Main Author: | |
Format: | Journal Article |
Language: | Afrikaans English |
Published: |
AOSIS
25-06-1968
|
Online Access: | Get full text |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Ons Ieef vandag in alle opsigte, maar ook in die wetenskap in die algemeen en in die teologie en filosofie in besonder, in 'n tyd waarin negatiewe aftakeling van alles wat tradisioneel en vas was, hoog in die mode is. Onder die skuilnaam van progressive, skep dit ’n toestand van oneindige verwarring en verwildering, sodat mens in die versoeking kom om of saam amok te maak of om andersins na 'n veilige skuilplek te soek by een of ander gesaghebbende persoon of by een of ander kort en kragtige, maklik verstaanbare en hanteerbare formule of beginseluitspraak. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |
DOI: | 10.4102/ids.v2i8.890 |