Twintigste eeuse liturgiese vernuwing
Dwarsoor die wêreld sukkel die Kerk van Christus vandag met die ellende van betreklik of heeltemal leë kerke; met duisende en derduisende belydende lidmate wat net nie meer kerk toe gaan nie. Vir hierdie mense het die erediens eintlik ’n niksseggende leegheid of verouderd en verveligheid geword. Vir...
Saved in:
Published in: | In die skriflig : tydskrif van die Gereformeerde Teologiese Vereniging Vol. 7; no. 25; pp. 3 - 13 |
---|---|
Main Author: | |
Format: | Journal Article |
Language: | Afrikaans English |
Published: |
AOSIS
25-06-1973
|
Online Access: | Get full text |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Summary: | Dwarsoor die wêreld sukkel die Kerk van Christus vandag met die ellende van betreklik of heeltemal leë kerke; met duisende en derduisende belydende lidmate wat net nie meer kerk toe gaan nie. Vir hierdie mense het die erediens eintlik ’n niksseggende leegheid of verouderd en verveligheid geword. Vir hulle is die kerk as instituut ’n volledige nul op ’n kontrak. |
---|---|
ISSN: | 1018-6441 2305-0853 |
DOI: | 10.4102/ids.v7i25.984 |