USING MACHINE LEARNING TO PREDICT THE NEXT PURCHASE DATE FOR AN INDIVIDUAL RETAIL CUSTOMER

Teiken-bemarking het in die laaste jare gewild geword en dit kan baie waardevol wees vir 'n onderneming om te weet wanneer 'n klient 'n produk benodig. Hierdie soort voorspelling is egter baie moeilik, en hierdie artikel beskryf n studie wat met behulp van masjienleer-tegnieke onderso...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Published in:South African journal of industrial engineering Vol. 31; no. 3; pp. 69 - 82
Main Authors: Droomer, Marli, Bekker, James
Format: Journal Article
Language:English
Published: Bedfordview South African Institute for Industrial Engineering 01-11-2020
The Southern African Institute for Industrial Engineering
Subjects:
Online Access:Get full text
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Teiken-bemarking het in die laaste jare gewild geword en dit kan baie waardevol wees vir 'n onderneming om te weet wanneer 'n klient 'n produk benodig. Hierdie soort voorspelling is egter baie moeilik, en hierdie artikel beskryf n studie wat met behulp van masjienleer-tegnieke ondersoek het wanneer 'n klient vinnig-bewegende kleinhandel produkte sal koop. Dit is gedoen deur die koopgeskiedenis van 'n klient by deelnemende kleinhandelaars te ontleed. Hierdie voorspellings sal gebruik word om persoonlike afslagaanbiedinge aan kliente te maak wanneer hulle produkte wil koop. Hierdie aanbiedinge sal op deelnemende kliente se mobiele toestelle aangebied word en uiteindelik sal veralgemeende, papiergebaseerde bemarking verminder word.
ISSN:2224-7890
1012-277X
2224-7890
DOI:10.7166/31-3-2419